‘n Splinternuwe Fokus episode artwork

EPISODE · Jan 9, 2025 · 2 MIN

‘n Splinternuwe Fokus

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMarkus 12:29-31 Jesus het hom geantwoord: “Die belangrikste gebod is die volgende: ‘Luister, o Israel, die Here ons God is die énigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou ganse siel, met jou totale verstand en met al jou krag.’ Die tweede gebod is net so belangrik: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Hierdie twee vorm saam die allerbelangrikste opdrag.” (NLV) Wel, hier is ons op die negende dag van die jaar 2025! Is dinge in jou lewe goed en heeltemal terug na normaal? Is dinge terug in volle swang, wat dit ook al vir ons elkeen beteken? Maar, sê my, het jy nou net teruggeklim in dieselfde groef waarin jy verlede jaar was, en hoop jy nou dat dinge anders sal uitwerk; dat dit ‘n beter uitkoms sal gee?Dit is 'n bietjie van 'n neerdrukkende gedagte, is dit nie? Hulle sê, die definisie van kranksinnigheid is om dieselfde ding oor en oor te doen, maar tog 'n ander resultaat te verwag. Maar ongelukkig is soveel van ons tog so koppig en weerstandig teen verandering. Daar is 'n mate van troos in die bekende; in die verslete ou paadjie wat ons trap, al is dit ver van ideaal.Op een of ander manier lyk dit of ons identiteit bepaal word deur die manier waarop ons dinge nog altyd gedoen het en vir baie mense impliseer verandering - selfs 'n klein ou veranderinkie - dat hulle al die tyd in die verlede, verkeerd moes gewees het...Komaan, sê my wat is jou fokus vir hierdie nuwe jaar? Hoe gaan jy ‘n diepe tevredenheid met jou omstandighede ontwikkel? Is jy dalk al 'n rukkie ontevrede met jou situasie?Miskien is dit tyd om jou fokus te verskerp, om terug te keer na die basiese beginsels en te fokus op dít wat werklik saakmaak. So, wat maak regtig saak? Wat is die belangrikste ding in jou lewe?Markus 12:29-31 Jesus het hom geantwoord: “Die belangrikste gebod is die volgende: ‘Luister, o Israel, die Here ons God is die énigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou ganse siel, met jou totale verstand en met al jou krag.’ Die tweede gebod is net so belangrik: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Hierdie twee vorm saam die allerbelangrikste opdrag.” (NLV)Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 9, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Markus 12:29-31 Jesus het hom geantwoord: “Die belangrikste gebod is die volgende: ‘Luister, o Israel, die Here ons God is die énigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou ganse siel, met jou totale verstand en met al jou krag.’ Die tweede gebod is net so belangrik: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Hierdie twee vorm saam die allerbelangrikste opdrag.” (NLV) Wel, hier is ons op die negende dag van die jaar 2025! Is dinge in jo...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

‘n Splinternuwe Fokus

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 9, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!