‘n Sterk Vennootskap episode artwork

EPISODE · Jan 11, 2025 · 3 MIN

‘n Sterk Vennootskap

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 16:9 ’n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming. Spanwerk vorm deesdae die spil waarom baie dinge draai. Dis die proses waarin mense met verskillende perspektiewe, vaardighede en ervarings 'n gemeenskaplike doelwit het, en saamwerk om dit te bereik. Mense kan soveel meer sáám bereik, as wat hulle op hulle eie kan.Dit kan soms moeilik wees om saam met ander mense te werk, ja, kom ons erken dit maar; party mense kan 'n pyn in die nek wees! Maar dit is 'n absolute feit: spanne het die vermoë om oneindig meer as individue te bereik.Vandag kyk, luister, of lees jy hierdie VARS-boodskap in een van 'n dosyn tale deur 'n magdom verskillende mediakanale in 160 lande. Dit word net moontlik gemaak deur die harde werk van ‘n wonderlike span mense dwarsdeur die wêreld wat saamwerk.Nouja, konflik ontstaan soms - gelukkig nie baie dikwels in ons span nie. Maar weet jy al daardie verskillende perspektiewe en vaardighede help dat ‘n mens uiteindelik (a) baie minder foute maak, báie minder foute, en (b) om baie beter resultate te lewer. Stel jou dus voor wat sal gebeur as jy God in jou span het.Nee, wag, dis heeltemal die verkeerde manier om daarna te kyk. Stel jou voor dat jy in God se span is! Dit voel baie beter, nè? Wel, dit is presies wat God in gedagte het:Spreuke 16:9 ’n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming.Het jy al ooit saam met 'n klomp mense om 'n tafel gesit en iets beplan? Dit is nogal pret, nè. Maar verbeel jou net as God daar was in die beplannings- en in die uitvoeringsfase van jou projek; as God jou die hele pad gelei het. Hoeveel beter sou dit nie gewees het nie?!Moenie nou terugsit en niks doen nie; beplan steeds wat jy wil doen, maar maak plek vir God om jou elke tree van die pad te lei.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 11, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 16:9 ’n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming. Spanwerk vorm deesdae die spil waarom baie dinge draai. Dis die proses waarin mense met verskillende perspektiewe, vaardighede en ervarings 'n gemeenskaplike doelwit het, en saamwerk om dit te bereik. Mense kan soveel meer sáám bereik, as wat hulle op hulle eie kan. Dit kan soms moeilik wees om saam met ander mense te werk, ja, kom ons erken dit maar; party mense kan 'n pyn in die nek wees! Maa...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Sterk Vennootskap

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 11, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!