‘n Stukkie Goeie Nuus episode artwork

EPISODE · Jan 16, 2025 · 2 MIN

‘n Stukkie Goeie Nuus

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ‘n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV) Goeie nuus is deesdae baie skaars. 'n Messteek hier, 'n skietery daar; rentekoerse wat styg, die aandelebeurs wat daal … jy ken die storie. Miskien is dit hoekom so baie mense verskriklik opgewonde raak wanneer die Springbokke oorwinnings behaal. Die meeste van die tyd is dít omtrent die enigste goeie nuus wat ons gaan kry.Om te wen, moet die sportspanne en individue natuurlik hard oefen om te kan meeding en hopelik hul opponente te klop. En ons geniet die spanning. Ons beleef die op- en afdraandes saam met dié span wat ons ondersteun en ons noem dit … vermaak.Daardie kompeterende ingesteldheid is iets wat deel van ons geword het. Ons wil wen; ons wil sukses behaal met alles wat ons aanpak. En vir mense soos ek, wat van nature gedrewe is, was dit vir baie jare lank ‘n strik waarin ek keer op keer getrap het. Vir my was die hele lewe 'n kompetisie. Ek het geglo dat God my sou aanvaar as ek wen, en dit was vir my ondenkbaar dat Hy my sou aanvaar net soos ek is.Diep binne-in het ek geweet dat ek in die verlede soveel foute gemaak het. Hopelik maak ek deesdae minder... maar ek skiet nog steeds op 'n gereelde basis tekort, nie waar nie? Maar hier is die goeie nuus:2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ‘n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV)Jou verhouding met God hang nie af daarvan of jy wen of verloor nie. Dit gaan nie daaroor om die opposisie te klop nie. Dit gaan nie daaroor om volgens sy onbereikbare standaard te presteer nie. Dit gaan alles oor sy genade, want my vriend, Jesus het die prys vir al jou, en al my, tekortkominge betaal …Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ‘n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV) Goeie nuus is deesdae baie skaars. 'n Messteek hier, 'n skietery daar; rentekoerse wat styg, die aandelebeurs wat daal … jy ken die storie. Miskien is dit hoekom so baie mense verskriklik opgewonde raak wann...

NOW PLAYING

‘n Stukkie Goeie Nuus

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 16, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ‘n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!