'N TWEEDE KANS deur Ronel Mostert episode artwork

EPISODE · Nov 12, 2020 · 1H

'N TWEEDE KANS deur Ronel Mostert

from Radioteater · host RSG

'n Liefdesverhaal wat aanklank sal vind by diegene wat in die liefde ontnugter is, maar wat dan, sonder dat hulle dit verwag, 'n tweede kans op geluk kry. Leah se grootste begeerte word werklikheid - sy is swanger. Haar vreugde is egter van korte duur wanneer die pa van haar kind en haar werkgewer saamspan om haar te ondermyn. Haar ma, Wilna, se steun is van onskatbare waarde. Die spelers is Karen Wessels, Rina Nienaber, Paul Lückhoff, David Louw, Eloise Cupido, Heidi Mollentze en Donovan Pietersen.

NOW PLAYING

'N TWEEDE KANS deur Ronel Mostert

0:00 1:00:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 1 hour and 0 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on November 12, 2020.

What is this episode about?

'n Liefdesverhaal wat aanklank sal vind by diegene wat in die liefde ontnugter is, maar wat dan, sonder dat hulle dit verwag, 'n tweede kans op geluk kry. Leah se grootste begeerte word werklikheid - sy is swanger. Haar vreugde is egter van korte...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!