‘n Tydige Herinnering episode artwork

EPISODE · Dec 4, 2024 · 2 MIN

‘n Tydige Herinnering

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 3:11,12 Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na! Die Here sorg vir die opregtes en luister na hulle hulpgeroep, maar Hy tree op teen dié wat kwaad doen.” Goed en kwaad – ons ken almal die verskil. Verstaan ons dit regtig? Dit is natuurlik soos swart en wit ... of verkies ons dalk skakerings van grys? Wat dink jy?Kom ons kyk wat gereeld gebeur. Wanneer dit kom by die beoordeling van ander se optrede, oordeel ons maklik. Ons besluit redelik vinnig of, wat hulle gesê, of gedoen het, of versuim het om te doen, ‘swart‘ of ‘wit’ is.Maar wanneer dit kom by die beoordeling van onsself – ons gedagtes, ons motiverings, ons woorde, ons dade – dink ons dikwels nie eers regtig daaroor na nie. Ons oordeel ons s’n bykans nooit nie. En in die uitsonderlike geval wanneer ons dit wel doen, gooi ons baie van die wit verf by die swart! Wat is in elk geval fout met 'n bietjie spierwit of 'n ligter skakering van grys?Maar weet jy, vir God is dinge baie duidelik, en dit is óf goeie nuus, óf slegte nuus; afhangend van aan watter kant van die draad jy sit.1 Petrus 3:11,12 Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na! Die Here sorg vir die opregtes en luister na hulle hulpgeroep, maar Hy tree op teen dié wat kwaad doen.”Ons het almal 'n effense neiging om toe te laat dat kompromieë in ons lewens insluip en sonder om dit raak te sien - net daar -verdamp die vrede wat ons eens gehad het. Die dinge waarmee God ons eens geseën het, die antwoorde op gebed wat vroeër so geredelik gevloei het, is nie meer daar nie. Daar is 'n rede daarvoor.Die Here waak oor dié wat reg leef, en Hy luister graag na hulle wanneer hulle in gebed met Hom praat. Maar hy is teen dié wat kwaad doen.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 4, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 3:11,12 Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na! Die Here sorg vir die opregtes en luister na hulle hulpgeroep, maar Hy tree op teen dié wat kwaad doen.” Goed en kwaad – ons ken almal die verskil. Verstaan ons dit regtig? Dit is natuurlik soos swart en wit ... of verkies ons dalk skakerings van grys? Wat dink jy? Kom ons kyk wat gereeld gebeur. Wanneer dit kom by die beoordeling van ander se optrede, oordeel ons maklik. Ons besl...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

‘n Tydige Herinnering

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 4, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!