‘n Verdorde Droë Land (1) episode artwork

EPISODE · Jan 8, 2026 · 3 MIN

‘n Verdorde Droë Land (1)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 41:17 Die hulpeloses en die armes soek water, maar daar is nie; hulle versmag van dors. Maar Ek, die Here, sal hulle gebede verhoor, Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie. Het jy al ooit uitgedor en afgemat gevoel? Jy weet waarvan ek praat, nè? Daardie gevoel dat die vreugde, die afwagting, die lewenslus wat jy eens vir die lewe gehad het, heeltemal verdamp het. Dis net – weg! Jou gees binne in jou is dor, kurkdroog, bros. Ek dink ons was almal al op 'n stadium daar. Wat het gebeur? Wat het verkeerd geloop? Hoe gaan ek dit oorleef?Die Namib is een van die droogste woestyne ter wêreld. Dit is ‘n sanderige strook van sowat 2 000 kilometer langs die Atlantiese kus. Dit strek vanaf die suidweste van Angola in die noorde, tot die noordweste van Suid-Afrika in die suide.  Tydens die Tweede Wêreldoorlog het Henno Martin, ‘n Duitse geoloog en avonturier saam met sy vriend Hermann Korn na die Namib gevlug om internering te vermy. Hulle het in 'n afgeleë kloof skuiling gesoek waar hul water vinnig opgeraak het.Hulle het aan hallusinasies begin ly en was besig om van die dors te sterf. Martin het later onthou hoe hulle met gekraakte lippe en blase op hul voete, gekniel en gebid het. Skielik het dit begin reën. 'n Woestyn-stortreënbui het hulle houers gevul, hulle liggame herstel en hulle lewens gered.Kan jy jou hulle vreugde voorstel? Jy kan hulle net in die reën sien dans.Jesaja 41:17 Die hulpeloses en die armes soek water, maar daar is nie; hulle versmag van dors. Maar Ek, die Here, sal hulle gebede verhoor, Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie.Wanneer jy eendag (miskien selfs vandag) jouself in jou eie woestyn bevind, is daar net een ding wat jy moet doen. Bid. Stort jou hart voor God uit. Voor Hom wat jou so liefhet dat Hy sy enigste Seun, Jesus, gestuur het om vir jou te ly en te sterf.Selfs op die droogste plek op aarde ... stuur God steeds sy reën. Dis hoe jy die swaarkry oorleef; maar weet jy, dis hoe jy nie net sal oorleef nie, maar hoe jy sal floreer!Want dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Jesaja 41:17 Die hulpeloses en die armes soek water, maar daar is nie; hulle versmag van dors. Maar Ek, die Here, sal hulle gebede verhoor, Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie. Het jy al ooit uitgedor en afgemat gevoel? Jy weet waarvan ek praat, nè? Daardie gevoel dat die vreugde, die afwagting, die lewenslus wat jy eens vir die lewe gehad het, heeltemal verdamp het. Dis net – weg! Jou gees binne in jou is dor, kurkdroog, bros. Ek dink ons was almal al op ...

NOW PLAYING

‘n Verdorde Droë Land (1)

0:00 3:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 8, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailJesaja 41:17 Die hulpeloses en die armes soek water, maar daar is nie; hulle versmag van dors. Maar Ek, die Here, sal hulle gebede verhoor, Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie. Het jy al ooit uitgedor en afgemat gevoel?...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!