‘n Verdorde Droë Land (2) episode artwork

EPISODE · Jan 9, 2026 · 2 MIN

‘n Verdorde Droë Land (2)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 41:18-20 Ek sal op die kaal bergtoppe riviere laat ontspring, en in die laagtes fonteine laat uitborrel. Ek sal woestyngebied in rietvlei verander, dor land in fonteinwêreld. Ek sal in die woestyn seders laat groei, doringbome, mirte en olyfbome. Ek sal in die barre wêreld sipresse laat groei saam met platane en denne. Dan sal die mense sien en erken, almal sal begryp en insien dat die Here dit gedoen het, dat die Heilige van Israel dit geskep het. Deesdae betaal welgestelde mense baie geld om op sogenaamde ‘wildernis-toere' te gaan - luukse ervarings na afgeleë wildernisse - op soek na opwinding en ervarings wat gewone mense nooit sal kan bekostig nie. Maar, ek kan jou vertel dat ek oor die jare meer as genoeg tyd in my eie wildernisse deurgebring het, om my dors na duur uitstappies in wilnernis gebiede te les!Maar weet jy, oorlewingsreise, in plaas van wildernis-toere, is noodsaaklik in ons lewens in hierdie onvolmaakte wêreld – of dit nou fisies, emosioneel, geestelik of 'n mengsel van al drie is.Gister het ons van die Duitse avonturier Henno Martin en sy vriend wat tydens die Tweede Wêreldoorlog, weens 'n gebrek aan water, in een van die wêreld se droogste woestyne, die Namib, byna dood is. Maar toe hy gebid het, het God die hemelse sluise oopgetrek met 'n massiewe stortreën wat hulle lewens gered het. Hulle het oorleef. Fantasties!Maar laat ek jou iets vertel: wanneer jy jouself uitgedor in jou eie wildernis bevind, wil God jou beslis help om te oorleef. Bid dus, soos Martin. Jy sal dit nie berou nie.Maar Hy wil meer doen; baie meer as om jou net te help om te oorleef. Hy wil hê jy moet floreer. Kyk wat sê God vir sy mense …Jesaja 41:18-20 Ek sal op die kaal bergtoppe riviere laat ontspring, en in die laagtes fonteine laat uitborrel. Ek sal woestyngebied in rietvlei verander, dor land in fonteinwêreld. Ek sal in die woestyn seders laat groei, doringbome, mirte en olyfbome. Ek sal in die barre wêreld sipresse laat groei saam met platane en denne. Dan sal die mense sien en erken, almal sal begryp en insien dat die Here dit gedoen het, dat die Heilige van Israel dit geskep het.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 9, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 41:18-20 Ek sal op die kaal bergtoppe riviere laat ontspring, en in die laagtes fonteine laat uitborrel. Ek sal woestyngebied in rietvlei verander, dor land in fonteinwêreld. Ek sal in die woestyn seders laat groei, doringbome, mirte en olyfbome. Ek sal in die barre wêreld sipresse laat groei saam met platane en denne. Dan sal die mense sien en erken, almal sal begryp en insien dat die Here dit gedoen het, dat die Heilige van Israel dit geskep het. Deesdae betaal...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Verdorde Droë Land (2)

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 9, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!