‘n Weerspieëling van Jou Geloof episode artwork

EPISODE · Mar 18, 2024 · 3 MIN

‘n Weerspieëling van Jou Geloof

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 3:17,18 Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Ons geloof, joune en myne, bestaan nie in afsondering nie. Dit word beïnvloed deur ons omstandighede, die samelewing; en dít wat om ons aangaan. Ons geloof is veronderstel om deel van die alledaagse lewe te wees … en dit plaas ons in 'n effense verleentheid.Nouja, hier is die vraag wat ek dink ons onsself gereeld moet afvra: Is my geloof 'n weerspieëling van my kultuur, my politieke sienings, my sosio-ekonomiese omstandighede, of weerspieël my geloof Jesus in die wêreld? Met ander woorde, hoe werk dit in my lewe?Vir baie mense werk dit verkeerd om. Die geloof van baie Christene word méér deur politiek en geld gevorm as wat enigeen ooit sou wou erken. Wat dink jy? Hier is die manier waarop jou geloof veronderstel is om te werk:2 Korintiërs 3:17,18 Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.Met ander woorde, eerder as om deur heersende sosiale tendense en die vervalle moraliteit, wat daarmee gepaard gaan, gevorm te word, is ons veronderstel om deur God getransformeer te word om meer en meer soos Hy te wees. Ongelukkig gebeur die teenoorgestelde in baie Christene se lewe.En as jy deur God getransformeer is, sal sy heerlikheid meer en meer, as 'n weerspieëling van ons geloof, eerder as ‘n afgewaterde beeld van dít wat daar buite gebeur, uit ons straal. Ons wys vir almal die Here se heerlikheid, en ons word verander om soos Hy te wees.Dit is hoe dit veronderstel is om te werk, en …Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 18, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:17,18 Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Ons geloof, joune en myne, bestaan nie in afsondering nie. Dit word beïnvloed deur ons omstandighede, die ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Weerspieëling van Jou Geloof

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 18, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!