‘n Wêreld Buite Beheer episode artwork

EPISODE · Dec 1, 2023 · 2 MIN

‘n Wêreld Buite Beheer

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 40:22-25 God het sy troon bokant die hemelkoepel, die aardbewoners is vir Hom soos sprinkane. Hy span die hemel oop soos 'n tentdoek, oop soos 'n tent vir die mense om onder te woon. Hy maak die vername mense tot niks, die heersers van die wêreld asof hulle nie bestaan nie. Skaars is hulle geplant, skaars is hulle gesaai, skaars het hulle wortelgeskiet, of Hy blaas sy asem oor hulle, en hulle verdor, die stormwind vat hulle weg soos stoppels. Met wie kan julle My dan vergelyk, wie is soos Ek? vra die Heilige. Daar is tans byna 'n miljard ondervoede mense in die wêreld, terwyl 2½ miljard óf oorgewig óf vetsugtig is. Meer as 'n half triljoen dollar sal vanjaar aan onwettige dwelms bestee word. Van die 140+ miljoen mense wat vanjaar sal sterf, sal meer as die helfte van hulle in hul moeder se baarmoeder sterf. Is dit net ek wat so dink, of lyk dit regtig of die wêreld heeltemal buite beheer is?Goed, ek weet ek en jy kan nie op 'n globale skaal veel verskil maak nie. Maar terselfdertyd lyk dit soms of ons eie lewens ook buite beheer is.Ek het nou die dag met 'n paartjie, wie se volwasse seun weer vir sy dwelmprobleem in ‘n rehabilitasie fasiliteit opgeneem was, gesels. Hulle is liefdevolle, godvresende ouers wat hul bes gedoen het om hul kinders reg groot te maak, maar ten spyte daarvan...Wanneer dit lyk asof die lewe heeltemal buite beheer raak, hier is ‘n skrifgedeelte, wat die moeite werd is om te onthou:Jesaja 40:22-25 God het sy troon bokant die hemelkoepel, die aardbewoners is vir Hom soos sprinkane. Hy span die hemel oop soos 'n tentdoek, oop soos 'n tent vir die mense om onder te woon. Hy maak die vername mense tot niks, die heersers van die wêreld asof hulle nie bestaan nie. Skaars is hulle geplant, skaars is hulle gesaai, skaars het hulle wortelgeskiet, of Hy blaas sy asem oor hulle, en hulle verdor, die stormwind vat hulle weg soos stoppels. Met wie kan julle My dan vergelyk, wie is soos Ek? vra die Heilige.A.W. Tozer het eenkeer gesê: Terwyl dit lyk of dinge buite beheer is, is daar agter die skerms 'n God wat nie sy gesag prysgegee het nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 1, 2023

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 40:22-25 God het sy troon bokant die hemelkoepel, die aardbewoners is vir Hom soos sprinkane. Hy span die hemel oop soos 'n tentdoek, oop soos 'n tent vir die mense om onder te woon. Hy maak die vername mense tot niks, die heersers van die wêreld asof hulle nie bestaan nie. Skaars is hulle geplant, skaars is hulle gesaai, skaars het hulle wortelgeskiet, of Hy blaas sy asem oor hulle, en hulle verdor, die stormwind vat hulle weg soos stoppels. Met wie kan julle My dan v...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Wêreld Buite Beheer

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 1, 2023.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!