Naby of Ver? episode artwork

EPISODE · Dec 3, 2024 · 2 MIN

Naby of Ver?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 73:27,28 Dié wat ver van U af is, gaan verlore, U vernietig dié wat aan U ontrou is. Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees. Ek het die Here my God gekies as my toevlug! Ek sal van al u werke bly vertel. Elektriese voertuie raak al hoe meer populêr. Ja, maar weet jy, nadat ek ‘n rukkie gelede so effens paniekerig geraak het toe my selfoon se battery pap geraak het, moet ek jou sê, ek is maar so 'n bietjie versigtig vir hierdie nuwe motors. Wat van jou?Natuurlik is ‘n kragprobleem van ‘n elektriese motor nie anders as wanneer jou brandstof in ‘n gewone kar op raak nie. Hulle kom altwee op dieselfde onvermydelike feit neer: as jy te ver en te lank van jou kragbron af dwaal, gaan jy tot stilstand kom.Dieselfde geld vir die lewe. Gister het ons gesels oor die feit dat namate ons volwasse word en ons bewus word van ons eie swakhede en kwesbaarheid, raak ons minder op onsself aangewese. Ons vlees en ons hart kan ingee, maar God kan vir ewig die kragbron wees.Goeie nuus. Wonderlike nuus. Maar dis nie so lekker om hierdie nuus te hoor as jy te ver en te lank afgedwaal het nie:Psalm 73:27,28 Dié wat ver van U af is, gaan verlore, U vernietig dié wat aan U ontrou is. Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees. Ek het die Here my God gekies as my toevlug! Ek sal van al u werke bly vertel.Te veel mense wat hul geloof in God bely het, dwaal te ver en te lank van God self af weg. Miskien kan jy jou daarmee vereenselwig? Indien wel, verstaan dan dat daar in die Bybel staan: Dié wat ver van U af is, gaan verlore, U vernietig dié wat aan U ontrou is. Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees. Ek het die Here my God gekies as my toevlug! Ek sal van al u werke bly vertel.Kom nader aan God. Moenie afdwaal nie.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 3, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 73:27,28 Dié wat ver van U af is, gaan verlore, U vernietig dié wat aan U ontrou is. Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees. Ek het die Here my God gekies as my toevlug! Ek sal van al u werke bly vertel. Elektriese voertuie raak al hoe meer populêr. Ja, maar weet jy, nadat ek ‘n rukkie gelede so effens paniekerig geraak het toe my selfoon se battery pap geraak het, moet ek jou sê, ek is maar so 'n bietjie versigtig vir hierdie nuwe motors. Wa...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Naby of Ver?

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 3, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!