NAG VAN DIE LUIPERD deur Joe Kleinhans episode artwork

EPISODE · Oct 17, 2024 · 54 MIN

NAG VAN DIE LUIPERD deur Joe Kleinhans

from Radioteater · host RSG

Christo Kirsten en sy vriend, Buks Botha, vier hulle 50ste verjaarsdag in die Kgalagadi met ‘n sewe-dag toer. Hulle jarelange vriendin, die ryk weduwee Delia Dirksen, rëel alles en word deel van die verjaarsdagvieringe. Buks en Amy Botha is onbewus van wat op hulle een donker nag in die Bosobogolo-kamp wag. Wat is gevaarliker in die afgeleë Kgalagadi? ‘n Jarelange wrok tussen vriende, of ‘n uitgehongerde luiperd? Die spelers is Francois Stemmet, Jacques Gombault, Lizz Meiring, Marina Coetzee en Carl Trautman. Die regisseur is Estel de Beer.

NOW PLAYING

NAG VAN DIE LUIPERD deur Joe Kleinhans

0:00 54:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 54 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on October 17, 2024.

What is this episode about?

Christo Kirsten en sy vriend, Buks Botha, vier hulle 50ste verjaarsdag in die Kgalagadi met ‘n sewe-dag toer. Hulle jarelange vriendin, die ryk weduwee Delia Dirksen, rëel alles en word deel van die verjaarsdagvieringe. Buks en Amy Botha is onbewus...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!