NAGMAAL VIR TWEE deur die Gebruikerskomitee van die Moot Biblioteek, Pretoria episode artwork

EPISODE · Apr 13, 2017 · 1H 12M

NAGMAAL VIR TWEE deur die Gebruikerskomitee van die Moot Biblioteek, Pretoria

from Radioteater · host RSG

'n Bejaarde Afrikaanse plaasboer en sy swart jeugvriend, 'n oudplaaswerker, bevind hulle saam in dieselfde ouetehuis. Op die vooraand van die kerkbasaar besluit die boer om 'n paar lekkernye te gaps om langs die rivier te gaan braai. Met brood en wyn wag hulle vir die hout om kole te word, maar die gesprek neem 'n wye draai terug tot in die verlede, met verreikende gevolge vir albei. Dit is 'n sensitiewe drama wat met groot deurdagtheid en menslikheid geskryf is.

NOW PLAYING

NAGMAAL VIR TWEE deur die Gebruikerskomitee van die Moot Biblioteek, Pretoria

0:00 1:12:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 1 hour and 12 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on April 13, 2017.

What is this episode about?

'n Bejaarde Afrikaanse plaasboer en sy swart jeugvriend, 'n oudplaaswerker, bevind hulle saam in dieselfde ouetehuis. Op die vooraand van die kerkbasaar besluit die boer om 'n paar lekkernye te gaps om langs die rivier te gaan braai. Met brood en...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!