EPISODE · Nov 30, 2019 · 13 MIN
Naweekaktueel
from Naweekaktueel · host RSG
President Cyril Ramaphosa het Maandag in Witpoort in Lephalale, Limpopo tydens sy toespraak vir die 16-dae van aktivisme teen die geweld teen vroue en kinders gesê hy doen 'n beroep op alle Suid-Afrikaners dat die 16-dae in 365-dae van aktivisme verander moet word. In Augustus, met 'n vlaag geweldsmisdade teen vroue, het die land regop gesit. Dit het die fokus opnuut laat opvlam om die fokus teen hierdie misdade te verskerp. Maar in Suid-Afrika, word daar - ongelukkig - min klem gelê op seksuele misdade teen seuns en mans. Este de Klerk het hierdie verslag saamgestel.
Embed this episode
NOW PLAYING
Naweekaktueel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.