EPISODE · Sep 23, 2017 · 3 MIN
Naweekaktueel
from Naweekaktueel · host RSG
Die Gautengse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sizakele Nkosi-Malobane het kommer uitgespreek oor boelie-voorvalle by skole in die provinsie. Dit volg na 'n dertienjarige seun van Benoni dood is na 'n aanval deur boelies. Die seun het bloeding op die brein gehad, na hy aanhoudend teen die kop geslaan is. Joan-Marie Verhoef berig dat sy suster Dinsdag op sy liggaam afgekom het. Hy is vermoedelik in sy slaap dood.
Embed this episode
NOW PLAYING
Naweekaktueel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.