EPISODE · Aug 11, 2018 · 9 MIN
Naweekaktueel
from Naweekaktueel · host RSG
Die drukgroep vir moedertaalonderrig, Gelyke Kanse, beveg volgende maand studente se reg op moedertaalonderrig in die Konstitusionele hof. Die appelsaak oor die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid het volgens hulle wyer implikasies vir die hele Suid-Afrikaanse onderwysstelsel. Dit volg noudat die beoogde nuwe taalbeleid van die Departement van Hoër Onderwys die belang van inheemse tale sterk beklemtoon. Vir meer hieroor praat ons nou met professor Phillip Spies, die voorsitter van die Loodskomitee van Gelyke Kanse..
Embed this episode
NOW PLAYING
Naweekaktueel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.