EPISODE · Jun 23, 2018 · 1 MIN
Naweekaktueel
from Naweekaktueel · host RSG
Lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap word gevra om instansies op die been te bring, wat die beroepskwalifikasies van onderwysers sal reguleer. Dít was een van die resolusies wat op 'n ministeriële beraad gemaak is, wat by Zimbali noord van Durban gehou is. Die ministers glo dat duidelikheid oor die standaard van kwalifikasies, die uitruil van kundigheid in die streek sal bevorder. Op sy beurt sal dit die industrialisering van lande in die streek aanhelp. Dries Liebenberg berig.
Embed this episode
NOW PLAYING
Naweekaktueel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.