Naweekaktueel episode artwork

EPISODE · Oct 21, 2017 · 4 MIN

Naweekaktueel

from Naweekaktueel · host RSG

Vlermuise is berug as dit by opnames kom. Om 'n opname van die vlieënde soogdiere te maak is moeilik, om verskeie redes. Daarom het Professor Dan Parker van die Universiteit van Mpumalanga se departement van biologie en natuurwetenskap besluit om akoestiese verklikkers te gebruik. Sodoende het hy 'n vlermuis-spesie ontdek wat nog nie opgeteken is nie. Hanri Wondergem het die week met hom by die agtste jaarlikse Oppenheimer De Beers-groep navorsingsberaad in Johannesburg gepraat. Parker was een van die sprekers.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 21, 2017

NOW PLAYING

Naweekaktueel

0:00 4:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 4 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on October 21, 2017.

What is this episode about?

Vlermuise is berug as dit by opnames kom. Om 'n opname van die vlieënde soogdiere te maak is moeilik, om verskeie redes. Daarom het Professor Dan Parker van die Universiteit van Mpumalanga se departement van biologie en natuurwetenskap besluit om...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!