Naweekaktueel episode artwork

EPISODE · Sep 23, 2017 · 2 MIN

Naweekaktueel

from Naweekaktueel · host RSG

In die geval van die laerskoolseun wat vroeër vandeesweek weens 'n boelie-voorval dood is, word daar gevra: Wat staan die ouers te doen? Die Departement van Onderwys in Gauteng, sowel as die polisie is tans besig om die saak te ondersoek. In hierdie spesifieke voorval beweer die ouers dat hul menig male die skool in kennis gestel het oor wat besig was om met hul seun te gebeur. 'n Regsdosent verbonde aan die Universiteit van Pretoria Llewellyn Curlewis het aan Joan-Marie Verhoef verduidelik dat die ouers 'n paar opsies het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 23, 2017

NOW PLAYING

Naweekaktueel

0:00 2:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 2 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on September 23, 2017.

What is this episode about?

In die geval van die laerskoolseun wat vroeër vandeesweek weens 'n boelie-voorval dood is, word daar gevra: Wat staan die ouers te doen? Die Departement van Onderwys in Gauteng, sowel as die polisie is tans besig om die saak te ondersoek. In hierdie...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!