EPISODE · Oct 28, 2017 · 2 MIN
Naweekaktueel
from Naweekaktueel · host RSG
Die EFF-leier Julius Malema se bewering dat hy 'n slagoffer is van kuberkraking deur die staat, is dalk nie so vergesog nie. Malema het glo 'n waarskuwing hieroor van Google gekry, waarin daar gesê word dat regeringsgesteunde aanvallers moontlik sy wagwoord probeer steel. Malema het die waarskuwing getwiet. Heindrich Wyngaard het hieroor met onder meer die inligting-sekuriteitskenner en selferkende kraker, Herman du Preez gepraat.
Embed this episode
NOW PLAYING
Naweekaktueel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.