Skip to content
Naweekaktueel episode artwork

Dec 8, 2018 9 min

Naweekaktueel

from Naweekaktueel Hosted by RSG

Die vervaardigers van die fliek "Ellen, die Ellen Pakkies"-verhaal het besluit om op eie houtjie vir die "buitelandse kategorie" van die Golden Globes in te skryf. DIT nadat die Nasionale Film en Video Stigting, oftewel die NFVF, die beskermliggaam vir Suid-Afrikaanse rolprente, eerder Jamil Quebeka se rolprent "Sow the Winter to my Skin" vir die Oscars in te skryf. Maar as daar een ding is wat vervaardiger Schalk Willem Burger in Los Angeles geleer het, is dat politiek, mag en geld dikwels 'n rol speel in hoe rolprente beoordeel word.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Naweekaktueel

0:00 9:17

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 9 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on December 8, 2018.

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.