EPISODE · Oct 28, 2017 · 4 MIN
Naweekaktueel
from Naweekaktueel · host RSG
Hoewel toenemend slimmer digitale toestelle baie aspekte van ons lewens makliker en meer doeltreffend maak, is daar groeiende bewyse dat dit ons vermoë om te konsentreer benadeel. So sê die navorsers dr Daniel le Roux, en 'n doktorale kandidaa,t Douglas Parry van die Kognisie- en Tegnologienavorsingsgroep in die Departement Inligtingwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch. Le Roux sê hulle studie het gefokus op die impak van digitale media, veral selfone, op studente se vermoë om in die klaskamer te konsentreer...
Embed this episode
NOW PLAYING
Naweekaktueel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.