Naweekaktueel episode artwork

EPISODE · Jun 23, 2018 · 1 MIN

Naweekaktueel

from Naweekaktueel · host RSG

'n Saak van poging tot moord is aanhangig gemaak teen die seun van die eienaar van 'n vulstasie in Durban. Die seun het na bewering petrol oor 'n werknemer gegooi, en haar aan die brand gesteek. Sy het ernstige brandwonde opgedoen. Die 31-jarige slagoffer is haar gesin se broodwinner, en kan nie terugkeer werk toe nie. Die voorval het sowat 'n maandgelede gebeur. Marlinee Fouche berig.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 23, 2018

NOW PLAYING

Naweekaktueel

0:00 1:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 1 minute long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on June 23, 2018.

What is this episode about?

'n Saak van poging tot moord is aanhangig gemaak teen die seun van die eienaar van 'n vulstasie in Durban. Die seun het na bewering petrol oor 'n werknemer gegooi, en haar aan die brand gesteek. Sy het ernstige brandwonde opgedoen. Die 31-jarige...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!