Naweekaktueel episode artwork

EPISODE · Nov 25, 2017 · 5 MIN

Naweekaktueel

from Naweekaktueel · host RSG

Die familie van die rolprentvervaardiger Tommie Meyer het hierdie week finaal van hom afskeid geneem. Meyer is op die ouderdom van 89 aan natuurlike oorsake in Johannesburg oorlede. Meyer het sy tande geslyp met flieks soos "Danie Bosman" en "die Geheim van Nantes". Maar kenners beskou die 1967-fliek "Hoor my Lied" met onder meer Ge Korsten en Min Shaw, as sy grootste treffer. Anna-Marie Jansen van Vuuren berig.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 25, 2017

NOW PLAYING

Naweekaktueel

0:00 5:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 5 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on November 25, 2017.

What is this episode about?

Die familie van die rolprentvervaardiger Tommie Meyer het hierdie week finaal van hom afskeid geneem. Meyer is op die ouderdom van 89 aan natuurlike oorsake in Johannesburg oorlede. Meyer het sy tande geslyp met flieks soos "Danie Bosman" en "die...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!