Naweekaktueel episode artwork

EPISODE · Jan 6, 2018 · 6 MIN

Naweekaktueel

from Naweekaktueel · host RSG

Die legendariese regisseur, draaiboekskrywer en kamera-man Koos Roets vier hierdie naweek sy 75ste verjaardag. Hy is die enigste Suid-Afrikaanse rolprentmaker wat met byna 200 krediete of "meldings" op die gerekende "International Movie-Database" kan spog. Al het sy loopbaan reeds in 1962 onder Jamie Uys begin - maak hy na 50 jaar steeds produksies vir plaaslike en internasionale gehore. Anna-Marie Jansen van Vuuren het meer.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 6, 2018

NOW PLAYING

Naweekaktueel

0:00 6:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 6 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on January 6, 2018.

What is this episode about?

Die legendariese regisseur, draaiboekskrywer en kamera-man Koos Roets vier hierdie naweek sy 75ste verjaardag. Hy is die enigste Suid-Afrikaanse rolprentmaker wat met byna 200 krediete of "meldings" op die gerekende "International Movie-Database"...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!