Naweekaktueel episode artwork

EPISODE · Dec 28, 2019 · 1 MIN

Naweekaktueel

from Naweekaktueel · host RSG

Die 24-jarige fietsryer, Nic Dlamini, het 'n gebreekte arm opgedoen tydens 'n onderonsie met veldwagters in die Silwermyn-natuurreservaat in die Tafelberg Nasionale Park. In beeldmateriaal wat op sosiale media die ronde doen, kan gesien word hoe die fietsryer na bewering deur veldwagters rondgeruk word. Die Minister van Omgewingsake, Barbara Creecy het opdrag gegee dat alle beamptes wat betrokke was by 'n voorval, geskors moet word.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 28, 2019

NOW PLAYING

Naweekaktueel

0:00 1:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 1 minute long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on December 28, 2019.

What is this episode about?

Die 24-jarige fietsryer, Nic Dlamini, het 'n gebreekte arm opgedoen tydens 'n onderonsie met veldwagters in die Silwermyn-natuurreservaat in die Tafelberg Nasionale Park. In beeldmateriaal wat op sosiale media die ronde doen, kan gesien word hoe die...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!