EPISODE · Sep 11, 2019 · 8 MIN
Naweekaktueel
from Naweekaktueel · host RSG
"Fiela Komoetie" is 'n rolmodel vir elke vrou - omdat sy deursettingsvermoê het, trots is op wie sy is, en nie bang is om te veg vir haar gesin nie. SO sê Zenobia Kloppers, die aktrise wat die hoofrol in die nuwe rolprentweergawe van "Fiela se Kind" vertolk. Meer as 400 mense het die week in Windhoek, Namibië die kans gekry om 'n eksklusiewe rooi tapyt vertoning van "Fiela se Kind" by te woon. Kloppers het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê haar metaforiese reis saam met die karakter van Fiela het op 12-jarige ouderdom begin.
Embed this episode
NOW PLAYING
Naweekaktueel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.