EPISODE · Feb 28, 2020 · 29 MIN
Neil Claassen
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Die Oos-Vrystaat is wisselbouland. Om meer van die metode van risiko-verspreiding in boerdery te wete te kom, het ek vroeër vanjaar by die VKB Bieliemieliefees in Reitz gesels met Neil Claassen, ‘n gesiene boer van die omgewing en hoofbestuurslid van Graan SA in die Reitz-streek. Neil verduidelik dat die Oos-Vrystaat ‘n verskeidenheidsvoordeel geniet, in die sin dat hulle basies enige gewas kan verbou. Hulle is egter ietwat genoodsaak om te diversifiseer anngesien die klimaat, en veral die reënvalpatrone, geweldig verander het in die streek. Basies kom dit daarop neer dat, in landbou vandag, ‘n mens jouself moet aanpas en herposisioneer...
What this episode covers

NOW PLAYING
Neil Claassen
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m