Net Een Gebedjie Ver episode artwork

EPISODE · Aug 22, 2026 · 2 MIN

Net Een Gebedjie Ver

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 116:1-2 Ek het die Here lief, want Hy antwoord my smeekgebed. Omdat Hy na my geluister het, sal ek Hom aanroep solank ek lewe. (NLV) Almal bid wanneer die nood druk — selfs die ateïs in ’n dokter se wagkamer, of die skeptikus in ’n vliegtuig vol turbulensie. Ons almal roep op ’n manier uit na bo. Maar hoe gereeld voel dit nie of jou gebede nêrens heen gaan nie? Asof God net nie tuis is nie en jy begin wonder of Hy jou selfs kan hoor. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was C.S. Lewis—wat toe ’n uitgesproke ateïs was—tydens die lugaanvalle doodsbenoud. Uit pure wanhoop het hy gebid, al het hy nie geglo dat daar iemand is wat luister nie.Daardie desperate gebed het sy lewe getransformeer. Hy het later vertel dat God hom een aand vasgekeer het terwyl hy besig was om te bid. Die man wat altyd getwyfel het, het een van die grootste voorstanders van die geloof geword; bloot omdat hy die moed gehad het om in sy bangste oomblik na God uit te roep.Psalm 116:1–2Ek het die Here lief, want Hy antwoord my smeekgebed. Omdat Hy na my geluister het, sal ek Hom aanroep solank ek lewe. (NLV) Gebed is nie maar net ’n gewoonte nie; dit is jou redding. God draai nie sy rug op jou as jy roep nie; Hy luister. Al is dit soms vreeslik stil om jou, is Hy reeds besig met dinge wat jy nog nie nou kan sien nie.Wat is die een ding wat nou swaar op jou hart weeg; daardie een vrees, die pyn, of die vraag wat jou wakker hou? Moenie dit opkrop of met besigwees wegdruk nie. Neem dit na Hom toe.Want Hy is nie ver nie. Hy is nader as wat jy dink; Hy wag om jou stem te hoor. En wanneer jy roep - hoor Hy jou. Altyd. Bid terwyl jy besig is om te werk. Bid as angs jou beetkry. Bid as jy kwaad is. Bid as jy baie bly is. Maak gebed deel van alles wat jy doen; want dit verander alles.Dit is God se Woord. Vars… vir jou… vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 22, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 116:1-2 Ek het die Here lief, want Hy antwoord my smeekgebed. Omdat Hy na my geluister het, sal ek Hom aanroep solank ek lewe. (NLV) Almal bid wanneer die nood druk — selfs die ateïs in ’n dokter se wagkamer, of die skeptikus in ’n vliegtuig vol turbulensie. Ons almal roep op ’n manier uit na bo. Maar hoe gereeld voel dit nie of jou gebede nêrens heen gaan nie? Asof God net nie tuis is nie en jy begin wonder of Hy jou selfs kan hoor. Gedurende die Tweede Wêr...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Net Een Gebedjie Ver

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 22, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!