Net lae groei, of 'n tegniese resessie? episode artwork

EPISODE · Apr 25, 2023 · 2 MIN

Net lae groei, of 'n tegniese resessie?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Ons weet dat die groeikoers wat hierdie jaar vir die ekonomie voorspel word, baie laag is, maar ons moet nie vergeet dat die ekonomie reeds in die vierde kwartaal van 2022 ingekrimp het nie. Ons staar nou al die moontlikheid van ʼn resessie in die gesig. Die vraag is dan, so hoe het dit met die ekonomie gegaan in die eerste kwartaal? Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 25, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Net lae groei, of 'n tegniese resessie?

0:00 2:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on April 25, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!