EPISODE · Apr 1, 2026 · 22 MIN
Net nog enetjie | Die kroko-Zille, hoe maak hulle? | Ep. 74
from Maroela Media · host Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom
Johannesburg se slaggate is nou al so groot dat jy daarin kan swem, en dit is ook presies wat sy gedoen het om die vlakke van verval uit te wys. Dié briljante verkiesingstoertjie het dalk groot opslae gemaak, maar gaan dit vir die DA ʼn meerderheid in Johannesburg verseker? Dit gaan ʼn mens nog moet sien. Sit harder, luister en gesels saam met Connie Mulder, Christel Cornelissen en gasaanbieder Tania Heyns in hierdie week se aflewering van Net nog enetjie.
Embed this episode
Ready to play
Net nog enetjie | Die kroko-Zille, hoe maak hulle? | Ep. 74
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.