Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73 episode artwork

EPISODE · Mar 25, 2026 · 23 MIN

Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73

from Maroela Media · host Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom

Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog is daar steeds diegene wat hardnekkig vasklou aan die idee dat die beleid moreel reg is, en dat slegs die implementering skeefgeloop het. Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie om te hoor hoekom jy nié vir die lokval moet val dat raswette se enigste probleem implementering is nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 25, 2026

Embed this episode

Ready to play

Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73

0:00 23:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Maroela Media?

This episode is 23 minutes long.

When was this Maroela Media episode published?

This episode was published on March 25, 2026.

Can I download this Maroela Media episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!