EPISODE · Feb 4, 2026 · 20 MIN
Net nog enetjie | John Deere-huisen se nalaten-skaap | Ep. 66
from Maroela Media · host Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom
John Steenhuisen het Woensdagoggend aangekondig dag hy nie weer as partyleier verkiesbaar sal wees in April tydens die DA se federale kongres nie. Hy sal eerder as minister van landbou al sy energie stort in die reuse-bek-en-kloukrisis wat tans in die land heers. In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Deere-huisen se nalaten-skaap as DA-leier en sy toekoms as landbouminister.
Embed this episode
Ready to play
Net nog enetjie | John Deere-huisen se nalaten-skaap | Ep. 66
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.