Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk episode artwork

EPISODE · Jun 18, 2026 · 14 MIN

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk

from Maroela Media · host Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen as minister van landbou te verwyder en Willie Aucamp in sy plek aan te stel. Is hierdie skuif ’n paar maande en hofsake te laat of kan dit dalk nog stemme onder boere en Afrikaners help terugwen ná die skade wat Steenhuisen verrig het?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 18, 2026

Embed this episode

Ready to play

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk

0:00 14:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Maroela Media?

This episode is 14 minutes long.

When was this Maroela Media episode published?

This episode was published on June 18, 2026.

Can I download this Maroela Media episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!