Nie Een van Ons Nie episode artwork

EPISODE · Sep 19, 2024 · 2 MIN

Nie Een van Ons Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMarkus 9:38-41 Johannes het toe vir Hom gesê: “Here, ons het iemand gesien wat in u Naam bose geeste uitdrywe. Ons het hom probeer keer, omdat hy ons nie volg nie.” “Moet hom nie keer nie,” sê Jesus, “want daar is niemand wat 'n kragtige daad in my Naam sal doen en net daarna minagtend van My sal kan praat nie. Wie nie téén ons is nie, is vír ons. “Elkeen wat vir julle 'n beker water te drinke sal gee omdat julle aan Christus behoort, hy sal beslis die beloning daarvoor kry. Dit verseker Ek julle.” Ek verstom my dikwels oor hoe groepsvas en kliekerig ons geword het, sonder dat ons daarvan bewus is. Dit gebeur in sport. Oukei, dis seker aanvaarbaar. Dit gebeur in die politiek, ook iets wat ek dink jy sou verwag. Maar dit gebeur ook op baie meer subtiele, meer verraderlike, verdelende maniere; op maniere wat ons geneig is om te ignoreer.Of jy nou daarvan hou of nie, die samelewing klassifiseer mense volgens sosio-ekonomiese status. Met ander woorde, ryk mense kuier saam met ander ryk mense; middelklas met middelklas; arm saam met die armes. Daar is natuurlik uitsonderings, maar kyk om jou rond... dit is hoe dit die meeste van die tyd uitwerk.Boonop is mense ook geneig om nie met mense wat anders lyk, anders klink, anders dink, of wat anders as ons glo, te meng nie. Ek is seker as ons daaroor nadink, sal ons almal voorbeelde daarvan in ons eie lewens kan vind.Jy sien dit selfs onder Christene – ek behoort aan hierdie groep, hulle behoort aan ‘n ander groep. Ja, en hulle glo dinge effens anders as ons … daarom bly ons weg van hulle af.Markus 9:38-41 Johannes het toe vir Hom gesê: “Here, ons het iemand gesien wat in u Naam bose geeste uitdrywe. Ons het hom probeer keer, omdat hy ons nie volg nie.” “Moet hom nie keer nie,” sê Jesus, “want daar is niemand wat 'n kragtige daad in my Naam sal doen en net daarna minagtend van My sal kan praat nie. Wie nie téén ons is nie, is vír ons. “Elkeen wat vir julle 'n beker water te drinke sal gee omdat julle aan Christus behoort, hy sal beslis die beloning daarvoor kry. Dit verseker Ek julle.”Moenie so vinnig wees om te oordeel nie. Moenie so vinnig wees om mure om jou te bou nie. Jesus het vir ons almal gesterf.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 19, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Markus 9:38-41 Johannes het toe vir Hom gesê: “Here, ons het iemand gesien wat in u Naam bose geeste uitdrywe. Ons het hom probeer keer, omdat hy ons nie volg nie.” “Moet hom nie keer nie,” sê Jesus, “want daar is niemand wat 'n kragtige daad in my Naam sal doen en net daarna minagtend van My sal kan praat nie. Wie nie téén ons is nie, is vír ons. “Elkeen wat vir julle 'n beker water te drinke sal gee omdat julle aan Christus behoort, hy sal beslis die beloning daarvoor kry. ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Nie Een van Ons Nie

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 19, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!