Nie Genadig of Beeldskoon Nie episode artwork

EPISODE · Jul 1, 2025 · 3 MIN

Nie Genadig of Beeldskoon Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHandelinge 5:1-6 Maar daar was ook 'n sekere man, Ananias, en sy vrou, Saffira, wat 'n eiendom verkoop het. Met die medewete van sy vrou het hy van die verkoopprys vir hulleself agtergehou en net 'n gedeelte daarvan gebring en vir die apostels gegee. Petrus sê toe vir hom: “Ananias, hoekom het jy jou deur die Satan laat omhaal om vir die Heilige Gees te lieg en van die verkoopprys van die grond vir jouself agter te hou? Die grond was mos joune, en toe dit verkoop is, kon jy met die geld gemaak het wat jy wou. Wat het jou besiel om dit te doen? Jy het nie vir mense gelieg nie maar vir God. ”Toe Ananias dit hoor, het hy dood neergeval; en al die ander wat dit gehoor het, het baie bang geword. 'n Paar van die jonges het nader gekom, hom toegedraai en gaan begrawe. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie sterf daar elke jaar ongeveer 1,2 miljoen mense wêreldwyd in padongelukke en baie meer doen ernstige beserings op.'n Egpaar, Ananias en Saffira, lidmate van die vroeë kerk het 'n noodlottige ongeluk gehad. Nee my vriend, nie ‘n motorongeluk nie, maar ‘n ongelukkige ou leuentjie wat beslis noodlottig was! Handelinge 5:1-6 Maar daar was ook 'n sekere man, Ananias, en sy vrou, Saffira, wat 'n eiendom verkoop het. Met die medewete van sy vrou het hy van die verkoopprys vir hulleself agtergehou en net 'n gedeelte daarvan gebring en vir die apostels gegee. Petrus sê toe vir hom: “Ananias, hoekom het jy jou deur die Satan laat omhaal om vir die Heilige Gees te lieg en van die verkoopprys van die grond vir jouself agter te hou? Die grond was mos joune, en toe dit verkoop is, kon jy met die geld gemaak het wat jy wou. Wat het jou besiel om dit te doen? Jy het nie vir mense gelieg nie maar vir God. ”Toe Ananias dit hoor, het hy dood neergeval; en al die ander wat dit gehoor het, het baie bang geword. 'n Paar van die jonges het nader gekom, hom toegedraai en gaan begrawe.Kyk nou net wat met Ananias gebeur het. Dis nogal snaaks, want sy naam beteken “God is genadig.” As jy verder lees, sien jy dat dieselfde lot vir Saffira, wat "mooi" beteken, tref. Maar daar was niks genadig of mooi in hul bedrieglike gedrag nie.Waarom was God so ongenadig teenoor hulle? As ons hulle gedrag vergelyk met ander mense wat hulself deur die eeue baie slegter gedra het en dit oorleef het, kan ons dit nie verstaan nie. Maar, hier is ‘n ernstige waarskuwing: God is 'n God van genade en barmhartigheid, maar moenie speletjies met God se genade speel nie.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 1, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Handelinge 5:1-6 Maar daar was ook 'n sekere man, Ananias, en sy vrou, Saffira, wat 'n eiendom verkoop het. Met die medewete van sy vrou het hy van die verkoopprys vir hulleself agtergehou en net 'n gedeelte daarvan gebring en vir die apostels gegee. Petrus sê toe vir hom: “Ananias, hoekom het jy jou deur die Satan laat omhaal om vir die Heilige Gees te lieg en van die verkoopprys van die grond vir jouself agter te hou? Die grond was mos joune, en toe dit verkoop is, kon jy m...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Nie Genadig of Beeldskoon Nie

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 1, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!