EPISODE · Apr 11, 2023 · 1 MIN
Nie 'n mislukte staat nie, maar leef ons weer in 1991?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het verlede week afgesluit deur te argumenteer dat Suid-Afrika nie ʼn mislukte staat is nie, en dan ons ʼn ander benaming nodig het vir die uitdagings wat ons in die gesig staar. Ek wonder of ons nie weer in 1991 leef nie. Watter lesse kan ons uit die geskiedenis leer? Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Nie 'n mislukte staat nie, maar leef ons weer in 1991?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.