Niemand is verbaas nie, beleidsonsekerheid het toegeneem episode artwork

EPISODE · Jul 4, 2023 · 2 MIN

Niemand is verbaas nie, beleidsonsekerheid het toegeneem

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die NWU Sakeskool het Vrydag die nuutste beleidsonsekerheids-indekssyfer bekend gemaak en dit staan op die hoogste vlak ooit. Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Die voorbeelde is ongelukkig volop – byvoorbeeld, is die Suid-Afrikaanse regering toegewyd tot die oorgang na hernubare energie wat grootliks deur die privaatsektor opgewek word, of sien hulle steeds ʼn groot rol vir Eskom en steenkool in die toekoms? Navorsing wys dat onsekerheid veroorsaak dat investering uitgestel word en dit demp ekonomiese groei. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 4, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Niemand is verbaas nie, beleidsonsekerheid het toegeneem

0:00 2:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 4, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!