Nog Groter episode artwork

EPISODE · Mar 1, 2026 · 2 MIN

Nog Groter

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 16:10 “Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik. Kan ek jou vandag vra om terug te kyk oor jou lewe tot dusver en op 'n skaal van nul tot tien, te besluit ... hoe suksesvol jy was. Wel, hoe suksesvol was jy?Jy voel nie so suksesvol wanneer jy in die hitte van die stryd is nie, nè? Jy ervaar die druk van alle kante af en dan is daar nog boonop allerhande ou dingetjies waarmee jy dag na dag moet worstel. Ek is al 'n paar dekades betrokke by die bediening van Christianityworks (wat hierdie Fresh en Vars-boodskappe produseer). Ek kan jou verseker, daar was 'n paar moeilike situasies langs die pad – verwerpings, mislukkings en kontantvloei-tekorte. Sommige dae het dit gevoel asof ons van een krisis na die volgende geslinger geword.Dit is eers wanneer ons, as 'n span, terugkyk na die verlede met sy hoogtepunte wat baie meer is as die laagtepunte, dat ons die wonderlike dinge sien, wat God oor daardie tyd gedoen het. Dis ervarings wat ons in staat stel om elke week miljoene mense dwarsdeur die wêreld deur die media met die Goeie Nuus van Jesus te bereik. En dit verseker ons dat hierdie reis die moeitewerd was. Jesus het dit so gestel:Lukas 16:10 “Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik.As jy dit uit Jesus se oogpunt beskou, word sukses nie beperk tot een groot ding nie, maar lê dit in 'n reeks klein oorwinninkies wat geleidelik deur getrouheid, deursettingsvermoë en gehoorsaamheid bereik word.En weet jy, met elke klein oorwinninkie berei Hy jou vir groter dinge voor.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 1, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 16:10 “Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik. Kan ek jou vandag vra om terug te kyk oor jou lewe tot dusver en op 'n skaal van nul tot tien, te besluit ... hoe suksesvol jy was. Wel, hoe suksesvol was jy? Jy voel nie so suksesvol wanneer jy in die hitte van die stryd is nie, nè? Jy ervaar die druk van alle kante af en dan is daar nog boonop allerhande ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Nog Groter

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 1, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!