EPISODE · Aug 28, 2023 · 2 MIN
Nog vasbyt is nodig
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die afgelope naweek het die wêreld se sentrale bankiers en top ekonome bymekaar gekom by die Jackson Hole Ekonomiese Simposium in Wyoming. Die onderwerp was natuurlik inflasie en rentekoerse maar dit is onseker wat monetêre beleid inhou vir ons ouens met huisverbande. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Nog vasbyt is nodig
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.