EPISODE · Jun 8, 2020 · 10 MIN
Nuusmaker: Makokou die gorilla
from Nuuspod · host Izak Du Plessis
Makokou, die 35-jarige gorilla van Johannesburg Dieretuin, het die afgelope naweek 'n skandering ondergaan om hom voor te berei vir 'n operasie oor drie weke. 'n Dokter en twee verpleegsters van Zuid-Afrikaans Hospitaal het prof Gerhard Steenkamp, 'n veterinerêre tandarts en mond-en-kaak-sjirurg bygestaan om die gorilla van 200 kg onder narkose te plaas en te ondersoek. Prof Steenkamp vertel in kleurryke detail hoe die ondersoek verloop het. Regtig 'n heerlike bydrae om te luister.
Embed this episode
NOW PLAYING
Nuusmaker: Makokou die gorilla
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.