Nuwe Dissipels:  Wat is 'n christen? episode artwork

EPISODE · Jan 21, 2025 · 34 MIN

Nuwe Dissipels: Wat is 'n christen?

from Radio Scriptura · host Scriptura

Daar kom toenemend mense tot bekering wat nie in tradisionele gereformeerde verbondshuise  opgegroei het nie, en die getalle van gereformeerde verbondskinders neem toenemend af. Lidmate van kerke het vandag ook nie meer dieselfde vlak van bybelkennis as vroeër nie.  Die fokus van hierdie reeks is dus die kernsake van die christelike geloof.  Wat is daardie kernsake van die christelike geloof volgens die apostoliese geloofsbeleidenis? Hoe lyk ons christen landskap deesdae, en wat ontbreek? 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 21, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Nuwe Dissipels: Wat is 'n christen?

0:00 34:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 34 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on January 21, 2025.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!