Offer 101 episode artwork

EPISODE · Sep 7, 2024 · 3 MIN

Offer 101

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 2:3-5 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Mense dink deesdae baie anders oor belangrike sake. Dis asof daar 'n groot verskuiwing in mense se koppe aan die gang is. Maar weet jy, dis nie ‘n nuwe ding nie. Waar mense voorheen ingestel was op hul medemens, fokus hul nou op hulself, of soos die geleerdes dit stel: Dit is die globale verskuiwing weg van 'n kollektiewe, wedersyds-verantwoordelike wêreldbeskouing na 'n individualistiese een.Mens sien dít al lankal duidelik in die Weste. Mense het oor die afgelope eeu, soos ekonomieë ontwikkel het en soos mense ryker geword het, meer regte vir hulself geëis. En soos rekenaars en selfone die middelpunt van ons wêreld geword het … het mense so selfsugtig geword, dat hul verhoudings met hul medemens nog slegter geword het.As gevolg van verwestering, het hierdie idee dat jy die belangrikste persoon is en dat jy geregtig is op baie voorregte, ook in ontwikkelende nasies oorgeneem. Maar hierdie verskriklike selfsug, is niks nuuts nie, dis van die vroegste tye af met ons. Dit is waarom Jesus se opdrag om 'n lewe van opoffering te lei, nog altyd vir die mens moeilik was om te sluk, en altyd sal wees. Ja, dis natuurlik hoekom Jesus se opdrag om jou lewe vir Hom op te offer, vir so baie mense onaanvaarbaar is.Filippense 2:3-5 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was:En soos ons weet, het Hy, al was Hy die Seun van God, alles prysgegee om een van ons te word, om te sterf, om gekruisig te word … vir ons.Ja, ons leef in 'n wêreld wat oorheers word deur mense wat selfgeregtig leef. Maar weet jy, die lewe van 'n Christus-volgeling is presies die teenoorgestelde daarvan.Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was:Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 7, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Filippense 2:3-5 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Mense dink deesdae baie anders oor belangrike sake. Dis asof daar 'n groot verskuiwing in mense se koppe aan die gang is. Maar weet jy, dis nie ‘n nuwe ding nie. Waar mense voorheen ingestel was...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Offer 101

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 7, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!