EPISODE · Mar 6, 2026 · 3 MIN
OFM en Nedbank vat hande vir die Childline FS Business Breakfast 2026
from Mid-Morning Magic · host OFM
Direkteur van Childline FS Mariétha Le Roux en Marius Volschenk van Nedbank sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van Nedbank se betrokkenheid oor die laaste 12 jaar al en ook wat die fondse vir Childline FS beteken. ‘n Oggend soos die kan nie sonder die ondersteuning van die gemeenskap plaasvind nie en dus word besighede gevra om hande te vat en die oggend te ondersteun. OFM is ‘n trotse media vennoot van die Childline FS Business Breakfast 2026 en kaartjies is beskikbaar per epos by [email protected]
Embed this episode
NOW PLAYING
OFM en Nedbank vat hande vir die Childline FS Business Breakfast 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.