OLIFANTIE deur PJ Haasbroek episode artwork

EPISODE · Dec 25, 2013 · 53 MIN

OLIFANTIE deur PJ Haasbroek

from Radioteater · host RSG

Daar is Indiese olifante en die Afrika olifante. Hulle word onderskei deur hulle grootte en veral die grootte en vorm van hulle ore. Die Afrika olifant se slurp het twee vingers teenoor die Asiese olifant se een vinger. Ou Voortrekker, die olifantbul, is 'n Afrika olifant en meer spesifiek 'n woestynolifant. Die olifant se grootste vyand is die mens. Hulle word hoofsaaklik gejag vir hulle tande. Olifante is intelligente, sensitiewe diere en liefdevol teenoor mekaar. Vir Bill Scoombie, 'n bloeddorstige jagter, is al hierdie feite van minder belang. Hy wil sy trofeebul doodskiet en klaar. Die vraag is of Koos en Joan ou Voortrekker se lewe, en daarmee saam die res van die Olifante in die Ugab, se lewens sal kan red. Sonder 'n teelbul is die olifante verdoem tot uiteindelike uitwissing.

NOW PLAYING

OLIFANTIE deur PJ Haasbroek

0:00 53:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 53 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on December 25, 2013.

What is this episode about?

Daar is Indiese olifante en die Afrika olifante. Hulle word onderskei deur hulle grootte en veral die grootte en vorm van hulle ore. Die Afrika olifant se slurp het twee vingers teenoor die Asiese olifant se een vinger. Ou Voortrekker, die...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!