Om God se Nabyheid te Begeer episode artwork

EPISODE · Dec 14, 2023 · 3 MIN

Om God se Nabyheid te Begeer

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEksodus 33:18-20 Toe vra Moses: “Kan ek nie maar u heerlikheid sien nie?” Die Here sê vir hom: “Ek sal jou iets van my goedheid laat sien en Ek sal jou my stem laat hoor wanneer Ek my Naam ‘die Here’ uitroep. Ek gee genade aan dié wat Ek wil, en ontferming aan dié wat Ek wil.” Hy sê toe vir hom: “Jy durf nie my gesig sien nie. Geen mens sal bly leef as hy sien hoe die Here lyk nie.” (NLV) Elkeen van ons het 'n hunkering na betekenis. Baie mense begeer dit, maar hulle sukkel om daardie betekenis vas te vat. Dit is uiteindelik net ‘n groot verlange, ‘n verlange na iets wat heilig is. . . Ek het vir baie jare gesmag na daardie vervulling. Ek het oral daarna gesoek, maar niks kon daardie honger in my hart stil nie. Dit is die soort verlange wat Moses, een van die Ou Testamentiese geloofshelde, ook ervaar het.Eksodus 33:18-20 Toe vra Moses: “Kan ek nie maar u heerlikheid sien nie?” Die Here sê vir hom: “Ek sal jou iets van my goedheid laat sien en Ek sal jou my stem laat hoor wanneer Ek my Naam ‘die Here’ uitroep. Ek gee genade aan dié wat Ek wil, en ontferming aan dié wat Ek wil.” (NLV)Hy sê toe vir hom: “Jy durf nie my gesig sien nie. Geen mens sal bly leef as hy sien hoe die Here lyk nie.”Moses het God se teenwoordigheid begeer. Hy wou God sien, God ervaar, God ken. Maar God het geweet dat niemand, nie eers sy dienaar Moses, dit sou oorleef om sy gesig te sien nie. God het dus vir hom iets minder gewys – sy liefde, sy genade - sy volmaakte goedheid. . . maar nie sy aangesig nie.God het self sy eie naam uitgeroep – die Here; YAHWEH. En dit was 'n naam wat die Israeliete nie eers hardop durf sê nie, want dit was te heilig!God was verhewe en ver weg, tot op die dag wat… Jesus aarde toe gekom het. Tot op daardie dag toe ons drie-enige God as 'n man in ons midde kom wandel het, en Jesus kon sê: Wie My sien, sien die Vader.."Weet jy, dat indien jy daardie diep verlange het, daardie verlange wat vir 'n leeftyd onvervuld was, is die antwoord: God. En nou … kan jy sy gesig sien - Jesus.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 14, 2023

Embed this episode

Send us Fan Mail Eksodus 33:18-20 Toe vra Moses: “Kan ek nie maar u heerlikheid sien nie?” Die Here sê vir hom: “Ek sal jou iets van my goedheid laat sien en Ek sal jou my stem laat hoor wanneer Ek my Naam ‘die Here’ uitroep. Ek gee genade aan dié wat Ek wil, en ontferming aan dié wat Ek wil.” Hy sê toe vir hom: “Jy durf nie my gesig sien nie. Geen mens sal bly leef as hy sien hoe die Here lyk nie.” (NLV) Elkeen van ons het 'n hunkering na betekenis. Baie mense begeer dit, maar hulle s...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Om God se Nabyheid te Begeer

0:00 3:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 14, 2023.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!