Om Paniekerig te raak of te Bid episode artwork

EPISODE · May 14, 2026 · 3 MIN

Om Paniekerig te raak of te Bid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJeremia 32:17 Ag, Here my God, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie. Die lewe is 'n legkaart waarin dit alte dikwels onmoontlik lyk om al die stukke in te pas. Jy het planne gehad. Dit was goeie planne. Ja, baie goeie planne. Toe … loop dinge skeef! Dinge neem onverklaarbaar 'n duister wending. Jy was seker ook al in so ‘n situasie?So, wat doen jy wanneer jy te kampe het met 'n donker, onoplosbare stel probleme wat so kompleks is, dat jy nie jou pad daardeur kan vind nie? Wel, natuurlik vra jy vir God wat nou aan die gang is. Waarom sou Hy dit laat gebeur … met jou van alle mense!Dis 597 v.C., 'n tyd van nasionale krisis. Jerusalem word beleër deur die Babiloniërs. Juda is op die punt om tot ‘n val te kom. Tog gee God vir Jeremia opdrag om iets onlogies te doen; om in oorlogstyd 'n stuk grond in Anatot te koop. Dit maak mos nie sin nie. Is dit regtig wat God sê? Dit sal jou jou kop ontkennend laat skud, nie waar nie? Maar kyk hoe reageer Jeremia:Jeremia 32:17 Ag, Here my God, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie.Dis maklik om jouself as 'n gelowige te beskou, totdat jou geloof getoets word; totdat dit lyk asof God iets duister en onverklaarbaars doen; soos die geval waarna ons pas gekyk het, toe Hy toegelaat het dat Babilon die Beloofde Land oorneem en Israel in ballingskap neem.Wanneer God iets so verskrikliks toelaat, is daar twee moontlike verklarings daarvoor: óf Hy doen dit uit woede en is onbetroubaar, óf daar is iets aan die gang agter die skerms, wat ek en jy nie kan sien of begryp nie.So, die volgende keer as jy jouself in daardie plek bevind, kan jy óf paniekerig raak óf bid ...Here my God, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 14, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Jeremia 32:17 Ag, Here my God, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie. Die lewe is 'n legkaart waarin dit alte dikwels onmoontlik lyk om al die stukke in te pas. Jy het planne gehad. Dit was goeie planne. Ja, baie goeie planne. Toe … loop dinge skeef! Dinge neem onverklaarbaar 'n duister wending. Jy was seker ook al in so ‘n situasie? So, wat doen jy wanneer jy te kampe het met 'n donker, onoplosbare stel probleme wat so kompl...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Om Paniekerig te raak of te Bid

0:00 3:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 14, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!