Om Raad van ‘n Gevangene te Aanvaar episode artwork

EPISODE · Oct 6, 2024 · 3 MIN

Om Raad van ‘n Gevangene te Aanvaar

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 4:2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. As iemand vir jou 'n brief met raad oor hoe jy moet lewe, uit ‘n tronk skryf, sal jy daardie raad aanvaar? Ek dink dit hang af... maar jy sal skepties wees, nè?Die meeste gevangenes voel desperaat terwyl hulle hul onskuld in die beskuldigde-bank bepleit. Dink net aan die vrese wat hulle moet beleef: die fisiese gevaar van geweld van ander gevangenes in ‘n tronk en die moontlikheid van maande en jare in gevangenisskap... So, enige raad wat gevangenes vir jou kan gee, klink nie na betroubare raad nie, nè?En wat van die apostel Paulus? Hy was onregverdig in die tronk gestop, bloot omdat hy die Goeie Nuus van Jesus Christus verkondig het. Al was hy geruime tye in die tronk, lang tye daarvan in die dodesel, klink sy brief nie soos die brief wat ‘n mens van ‘n gevangene sou verwag nie! Hy het nooit een keer gekla toe hy die aan die wagte vasgeketting was nie. Hy het nie gekla oor die haglike lewensomstandighede en die verskriklike onreg nie. In plaas daarvan het hy briewe vol goddelike wysheid geskryf. Ja, Paulus het amper die helfte van die boeke van die Nuwe Testament geskryf. Hy gee raad soos hierdie in:Efesiërs 4:2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.Dit moes baie gekos het vir iemand in sy situasie, om so iets te skryf! Jy kan seker insien dat die Heilige Gees beslis baie hard in sy hart gewerk het?En my vriend, wanneer ons verneder voel; wanneer ons in 'n moeilike situasie is; wanneer ander mense ons seermaak – sal dit beslis ook die krag van die Heilige Gees van ons vra om ‘n gevangene soos Paulus se raad te volg!Hopelik sal ek en jy nooit in ‘n situasie soos Paulus s’n wees nie. Maar moenie jouself bluf nie, jy sal ook probleme ervaar. So, wanneer die lewe nie maklik is nie, vertrou die leiding van die Heilige Gees. Want jy gaan sy krag nodig hê om:Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, ja, met geduld mekaar in liefde te verdra. (NLV)Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Efesiërs 4:2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. As iemand vir jou 'n brief met raad oor hoe jy moet lewe, uit ‘n tronk skryf, sal jy daardie raad aanvaar? Ek dink dit hang af... maar jy sal skepties wees, nè? Die meeste gevangenes voel desperaat terwyl hulle hul onskuld in die beskuldigde-bank bepleit. Dink net aan die vrese wat hulle moet beleef: die fisiese gevaar van geweld van ander gevangenes in ‘n tronk en die moontlikheid van...

NOW PLAYING

Om Raad van ‘n Gevangene te Aanvaar

0:00 3:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 6, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailEfesiërs 4:2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. As iemand vir jou 'n brief met raad oor hoe jy moet lewe, uit ‘n tronk skryf, sal jy daardie raad aanvaar? Ek dink dit hang af... maar jy sal...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!