Om Soos Jesus te Wees episode artwork

EPISODE · Aug 31, 2025 · 2 MIN

Om Soos Jesus te Wees

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 26:14-16 Toe het Judas Iskariot, een van die twaalf dissipels, na die priesterhoofde toe gegaan en gevra: “Wat is julle bereid om my te betaal as ek Jesus aan julle besorg?” Hulle het hom toe 30 silwer geldstukke aangebied. Van toe af was hy op die uitkyk vir ’n geskikte geleentheid om Jesus aan hulle uit te lewer. Jesus was en bly nogal 'n persoon wat jy nie in ‘n gewone ordentlike boksie kan plaas nie. Hy het nie volgens die streng Joodse reëls en gebruike opgetree nie. Hy het die lang gevestigde tradisies van Judaïsme verwerp. Hy het verhoudings gehad met die onderdruktes, die verworpenes, die vuil sosiale skuim van die aarde, waarmee respektabele mense niks te doen sou wou hê nie. En boonop het Hy beweer dat Hy ... God is, wat uiteindelik daartoe gelei het dat Hy gekruisig is.Deesdae kan ons terugkyk na alles wat Hy gesê en gedoen het deur middel van merkwaardig akkurate en goed bewaarde historiese rekords – die Evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes – om te sien hoe wonderlik Hy was toe Hy die stowwerige paaie van die eerste eeuse Israel bewandel het.En so het miljarde mense deur die eeue gekies om Hom te volg, om "Christene" genoem te word; om te glo dat Hy is wie Hy gesê het Hy is, die Seun van God; en ons weet dat talle van hulle vir sy Naam gely het.Mense sê: "Ek wil soos Jesus wees." Goed, maar onthou, Jesus het 'n Judas gehad, Jesus het 'n Getsemane gehad, Jesus het 'n kruisiging gehad. Jesus is gespot, verwerp en gekruisig.Matteus 26:14-16 Toe het Judas Iskariot, een van die twaalf dissipels, na die priesterhoofde toe gegaan en gevra: “Wat is julle bereid om my te betaal as ek Jesus aan julle besorg?” Hulle het hom toe 30 silwer geldstukke aangebied. Van toe af was hy op die uitkyk vir ’n geskikte geleentheid om Jesus aan hulle uit te lewer. (NLV)So jy wil soos Jesus wees, nè? Is jy gereed? Want Hy self het belowe, dit gaan jou duur te staan ​​kom. As hulle Hom vervolg het, sal hulle jou beslis ook vervolg.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 31, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 26:14-16 Toe het Judas Iskariot, een van die twaalf dissipels, na die priesterhoofde toe gegaan en gevra: “Wat is julle bereid om my te betaal as ek Jesus aan julle besorg?” Hulle het hom toe 30 silwer geldstukke aangebied. Van toe af was hy op die uitkyk vir ’n geskikte geleentheid om Jesus aan hulle uit te lewer. Jesus was en bly nogal 'n persoon wat jy nie in ‘n gewone ordentlike boksie kan plaas nie. Hy het nie volgens die streng Joodse reëls en gebruike opg...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Om Soos Jesus te Wees

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 31, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!