EPISODE · Mar 16, 2023 · 42 MIN
Om Te Begryp Waarom Christus Moes Ly, Moet Ons Van Sy Sterwe Na Sy Opstandning Vorder
from Onderrig Vanuit Die Woord · host Dawid Nel
Wanneer ons oor Jesus Christus praat, is dit 100% korrek om te sê die opstanding is die hoogtepunt van ons geloof. Maar, net soos wat 'n mens nie reg laat geskied aan jou eie moeitevolle arbeid deur bv by matriek se "dankietog ek's klaar" te begin nie, laat ons ons nie reg aan Christus geskied as ons by die opstanding begin en vergeet teen watter peperduur prys, Hy in ons plek oorwin het nie. Kom luister dus saam na Jes. 53, die OT beskrywing van die kruisiging en kom delf word opnuut in die verskriklike lyidng wat Jesus Christus in u en my plek moes duermaak, om op die ou end op te staan en ons sodeonde, met God versoen!
Embed this episode
Ready to play
Om Te Begryp Waarom Christus Moes Ly, Moet Ons Van Sy Sterwe Na Sy Opstandning Vorder
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.