Omhels die Nuwe Jaar episode artwork

EPISODE · Jan 2, 2024 · 2 MIN

Omhels die Nuwe Jaar

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 4:13-15 Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en 'n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld maak.” Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! Julle is maar 'n damp wat 'n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn. Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen. Nouja, wat is jou planne vir die jaar wat voorlê? Is dit goeie planne wat 'n gevoel van afwagting in jou hart wek? Of is daar 'n 'n donker wolk wat oor jou hang as jy net daaraan dink?Daar is twee soorte planne wat ons kan hê; twee maniere om na die toekoms te kyk: positiewe planne wat ons met selfvertroue en oorgawe kan aanpak, en negatiewe planne (as ek dit so mag noem), waar die gevoel van onsekerheid verander in een van moedeloosheid en mislukking.Maar soms werk dinge nie uit soos ons beplan nie. Ons goeie planne loop skeef of die slegte dinge wat ons gevrees het, gebeur nie. Nouja hoe omhels jy die jaar wat voorlê met al daardie onsekerheid? Hoe berei jy jouself voor met 'n realistiese verwagting vir enige gebeurlikheid? Wel …Jakobus 4:13-15 Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en 'n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld maak.” Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! Julle is maar 'n damp wat 'n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn. Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.Daar het jy die antwoord: moenie op jou eie wysheid staatmaak nie. Moenie spog of daarop reken dat jy jou mantel na die wind kan draai nie. Moenie op jou eie wysheid staatmaak nie, maar lê dit alles voor God se voete neer. Hy weet alles. Hy is altyd getrou. Hy het jou onbeskryflik lief.“As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 2, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Jakobus 4:13-15 Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en 'n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld maak.” Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! Julle is maar 'n damp wat 'n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn. Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen. Nouja, wat is jou planne vir die jaar wat voorlê? Is dit goeie planne wat 'n gevoel van afwagting in jou hart wek? ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Omhels die Nuwe Jaar

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 2, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!